ISBN

Elke nuwer boek het 'n unieke nommer genoem ISBN. Dit het 10 of 13 syfers. Om te soek vir hierdie boek, tik die nommer (slegs syfers en miskien die letter 'X', geen spasies of dashes) in die Soek-veld.

Meer inligting volgens die ISBN kan gevind word by Wikipedia.